Die Dansende Boerbok
Kayla Haarhoff
Children's Books
Die Dansende Boerbok
Free
Description
Contents
Reviews

‘n Boerbok het verdwaal in die bos en ‘n wolf gewaar. Die wolf wou haar eet maar sy wou gelukkig sterf. Sy het begin dans en die wolf het op sy kitaar begin speel. Honde het die geraas gehoor en kom kyk. Toe die wolf die honde sien het hy weggehardloop want hy was bang vir hulle. Die boerbok het aangehou dans want sy was vry van die wolf.

Language
Afrikaans
ISBN
Unknown
Cover
Page 1
Page 2
Page 3
Page 4
Page 5
Page 6
Page 7
Page 8
Page 9
Page 10
Back cover
The book hasn't received reviews yet.
You May Also Like
Waar is my Kat?
Free
Vanessa Rademeyer
Waar is my Kat?
My Ma Maak Tuin
Free
Tersia Myburgh
My Ma Maak Tuin
Hare
Free
Monique
Hare
Kisirusiru, Die Dwase Kind
Free
Siglinde Loedolff
Kisirusiru, Die Dwase Kind
Dima en Uil
Free
Marina Paynter
Dima en Uil
Free
Joey Mokgapa
Vriende