Twee jong seuns is opsoek na koeie in die veld. Hul kry toe aandete by 'n luis. Later besluit hul hom die luis te vertrap, en die huis verdywn.