'n Seun beland op straat saam met ander straatkinders. Die verhaal laat 'n mens nadink. Dit daag jou ook uit wanneer jy lees hoe die seun se lewe verbeter.