Die Meisie wat Ryk Geword het
Theresa du Plessis
Children's Books
Die Meisie wat Ryk Geword het
Free
Description
Contents
Reviews

Die storie gaan oor twee meisies wat arm groot geword het en agter gekom het dat hulle geen kos het om te eet nie. Op `n dag het hulle toe besluit hulle moet verskillende paaie beweeg om kos te soek. Die een suster het op `n ou dame af gekom wat hulp gevra het, maar sy wou niks weet totdat sy moeg begin raak het nie. Die ander suster het ook by dieselfde ou dame gekom en sy het haar van die eerste keer af gehelp en toe sy by die plek kom waar sy gewoon het, het sy agter gekom dat dit `n nuwe huis met baie kos daar binne is.

Language
Afrikaans
ISBN
Unknown
Cover
Page 1
Page 2
Page 3
Page 4
Page 5
Page 6
Page 7
Page 8
Page 9
Page 10
Page 11
Page 12
Back cover
The book hasn't received reviews yet.
You May Also Like
Ek Kan Dit Ook Doen
Free
Andries du Plessis
Ek Kan Dit Ook Doen
Keke se Swaai
Free
Kimberly Lange
Keke se Swaai
Tande
Free
Zoe Dalcos
Tande
Die Honger Krokodil
Free
Nadine Elsë
Die Honger Krokodil
Ek en my Groot Familie
Free
Elzanri Esterhuizen
Ek en my Groot Familie
Benjamin Se Glimlag
Free
Maryke Van Nieuwenhuizen
Benjamin Se Glimlag
Nuuskierige baba olifant
Free
Fanie Viljoen
Nuuskierige baba olifant