Jaaka die Visserman
Esti Groenewald
Children's Books
Jaaka die Visserman
Free
Description
Contents
Reviews

Die storie handel oor Jaaka, 'n visserman van Naminya. Hy staan elke oggend vroeg op om vis op die Nylrivier te vang. Hy het 'n boot, visvangnet en vishoek. Hy verkoop sy vangs op die markplein van Jinga. Eendag was hy baie hartseer want hy kon niks vang nie oor die wind op die rivier en boonop het 'n vis met die hoek weggeswem. Hy het 'n nuwe hoek gekoop en hoop om die volgende dag vis te vang.

Language
Afrikaans
ISBN
Unknown
Cover
Page 1
Page 2
Page 3
Page 4
Page 5
Page 6
Page 7
Page 8
Back cover
The book hasn't received reviews yet.
You May Also Like
Waar is my Kat?
Free
Vanessa Rademeyer
Waar is my Kat?
My Ma Maak Tuin
Free
Tersia Myburgh
My Ma Maak Tuin
Hare
Free
Monique
Hare
Die Dansende Boerbok
Free
Kayla Haarhoff
Die Dansende Boerbok
Kisirusiru, Die Dwase Kind
Free
Siglinde Loedolff
Kisirusiru, Die Dwase Kind
Dima en Uil
Free
Marina Paynter
Dima en Uil